Skip to content

Tennis: Alexander Zverev wen sy eerste Amerikaanse Ope-titel en tweede Grand Slam-titel van die jaar [KLANK]

# Tennis: Die topgekeurde Alexander Zverev het die plaaslike gunsteling, die agste-gekeurde Ben Shelton, geklop en sy eerste Amerikaanse Ope-titel gebuit. Dit het die Duitser sy tweede Grand Slam-titel besorg. Die 29-jarige is slegs die vierde man in die Ope-geskiedenis wat in dieselfde seisoen sy eerste twee Grand Slam-titels wen nadat hy in Junie ook op Roland Garros koning gekraai het. Zverev sê 2026 is sy suksesjaar ná jare se gesukkel:

ENG ZverevOnWinningTwoMajors