# Agt mense, insluitend twee minderjariges, is vanoggend in ‘n botsing reg van voor dood op die N17-tolpad in Mpumalanga. ‘n Toyota- en ‘n Volkswagen-sedan het naby die Ermelo-tolplaza, tussen Ermelo en Davel, gebots. Die woordvoerder van die Departement van Gemeenskapsveiligheid, Sekuriteit en Skakeling, Moeti Mmusi, sê die oorsaak van die botsing is nog nie bekend nie, maar roekelose of nalatige bestuur kan nie uitgesluit word nie:
Agt mense, insluitend twee minderjariges, sterf in ‘n motorongeluk op die N17 in Mpumalanga [KLANK]
ENG MmusiONCrash