Skip to content

Komitee versoek minister Macpherson om duidelikheid te gee oor voorstel vir herontwikkeling van Telkom Towers [KLANK]

# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur het die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, gevra om te verduidelik hoe die Telkom Towers-kompleks in Pretoria deur ‘n openbare-privaat vennootskap herontwikkel sal word. Macpherson het aangekondig die kostes sal tussen 1,8-miljard-rand en 2,2-miljard-rand beloop. Die komitee se voorsitter, Carol Phiri, sê sy is diep bekommerd omdat die minister bewus is van onreëlmatighede met die verkryging van Telkom Towers:

ENG PhiriONTelkomTowers