# Die DA sê die verwagte tekort van 33-miljard-rand teen 2029 by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente toon die huidige befondsingsmodel is nie meer volhoubaar nie. Die party vra die skema moet gedesentraliseer word, sodat universiteite en TVET-kolleges groter verantwoordelikheid vir die bestuur van studentebefondsing kan neem. Delmaine Christians van die DA sê die skema het reeds ‘n tekort van ongeveer 15-miljard rand en ondersteun sowat 800-duisend studente:
DA sê NSFAS se tekort van R33-miljard toon befondsingsmodel is onvolhoubaar [KLANK]
ENG ChristiansOnUnsustainableModel