Skip to content

Rugby: Gevestigde Springbok-vrouespan aangewys vir die Vroue-15 Wêreldreeks

# Rugby: Die Springbok-vroue pak hul Europese toer vir die nuwe Vroue-15 Wêreldreeks met ‘n grootliks onveranderde groep spelers aan. Die voormalige Junior Springbok-vroue-senter, Naima Hlatshwayo, vervang die beseerde Zintle Mpupha. Die toer begin Vrydag met ‘n toets teen Wallis in Cardiff, gevolg deur toetse teen Italië die 26ste September en Spanje die 4de Oktober. Daarna speel die Springbok-vroue die 24ste en 31ste Oktober in Kaapstad teen Ierland