# Amerika se adjunkpresident, JD Vance, het burgers aangemoedig om die Republikeine in November se middeltermynverkiesing te steun en aangevoer die Demokrate vaar heelwat swakker. Die Republikeinse Party probeer om beheer van die Huis van Verteenwoordigers en die Senaat te behou, groter steun vir sy kongreskandidate te werf en kiesers se kommer oor die ekonomie en die oorlog met Iran te verminder. Vance het tydens ‘n byeenkoms in Dallas skerp kritiek gelewer teen wat hy die “party van haat” noem:
Vance vra Amerikaners om nie te stem vir “die party van haat” in middeltermynverkiesing nie [KLANK]
ENG VanceOnSupport