Skip to content

GIWUSA eis ‘n leefbare loon van Masterpack [KLANK]

# Die vakbond GIWUSA eis ‘n leefbare loon van Masterpack, wat deel van die Bidvest-groep is, terwyl werkers voortgaan met die beskermde staking wat Maandag begin het. GIWUSA se organiseerder, Sipho Linda, sê dit moet ‘n verhoging van nege-persent vir alle werkers insluit om te verseker almal trek voordeel daaruit. Hy sê bestuur moet uitstaande en toekomstige bonusse betaal as erkenning vir werkers se bydrae tot die onderneming se reuse-winsgewendheid:

ENG LindaONMasterpac