Skip to content

Tennis: Topgekeurde Sabalenka en Rybakina in vroue-eindstryd van Amerikaanse Ope [KLANK]

# Tennis: Die topgekeurdes speel die eerste keer in 13 jaar in die vroue-eindstryd van die Amerikaanse Ope. Elena Rybakina van Kazakstan, wat Maandag by Aryna Sabalenka van Belarus oorneem as wêreld-nommer-een, het die tuisgunsteling, Coco Gauff, uitgeskakel om die eerste keer die eindronde te haal.  Sabalenka het nog ‘n Amerikaner, Jessica Pegula, op Flushing Meadows in New York verslaan. Sabalenka, wat mik na haar derde agtereenvolgende titel, verwag ‘n taai stryd:

ENG SabalenkaOnBattle