Skip to content

Tshwane verminder titelakte-agterstand met 53% [KLANK]

# Die Stad Tshwane moedig inwoners aan om hul uitstaande titelaktes te gaan haal en sodoende die regmatige eienaarskap van hul wonings te verseker. Die metro het tans vier-duisend-792 titelaktes in sy sewe streke wat afgehaal moet word. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Aaron Maluleka, sê dit toon goeie vordering van die tien-duisend-190 titelaktes in Julie 2020, wat beteken die agterstand is met sowat 53-persent verklein:

ENG MalulekaONTitleDeed