Skip to content

DA moedig inwoners aan om Wes-Kaapse natuur te geniet [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê inwoners moet voordeel trek uit CapeNature se gratistoegangsweek van 19 tot 25 September. Algemene dagbesoekersfooie sal nie by deelnemende reservate gehef word nie, sodat mense aktiwiteite soos stap, bergfietsry, voëlkyk en piekniek gratis kan geniet. Dave Bryant van die DA sê meer as nege-duisend mense het tydens verlede jaar se veldtog reservate gratis besoek:

ENG BryantOnNaturalBeauty