# Atletiek: Die Statebond-kampioen, Sinesipho Dambile, lei Suid-Afrika se span in die naweek se eerste Wêreldatletiek-Ultimate kampioenskap in Boedapest, Hongarye. Hy sal aan die mans-100-meter deelneem saam met Akani Simbine en Gift Leotlela, terwyl Zakithi Nene aan die mans-400-meter sal deelneem. Prudence Sekgodiso sal wegspring in die vroue-800-meter en Marioné Fourie in die vroue-100-meter-hekkies. Die president van Wêreldatletiek, Sebastian Coe, sê die jaar se beste presteerders sal meeding:
Atletiek: Dambile lei SA se span op die eerste Ultimate-kampioenskap in Boedapest [KLANK]
ENG CoeOnBestOfTheBest