# President Donald Trump sê die oorlog teen Iran sal onmiddellik na die Amerikaanse middeltermyn-verkiesing in November eindig. Sy gewildheid daal in meningspeilings en hy kom onder druk van sy eie Republikeinse Party om die oorlog te beëindig. Brent-ruolie se prys het gister die eerste keer sedert Julie bo 100-dollar per vat gestyg ná verskerpte konflik in die Midde-Ooste. Trump gee toe Amerikaanse brandstofpryse sal waarskynlik nie voor die verkiesing daal nie:
Trump sê Iran-oorlog sal na middeltermyn-verkiesing eindig [KLANK]
ENG TrumpOnIran