Skip to content

Derde verdagte in KZN vas in verband met moord op DJ Warras [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse polisie het ʼn derde verdagte, ʼn 40-jarige vrou, aangekeer vir die moord op die musikant Warrick “DJ Warras” Stock buite ʼn gekaapte gebou in die Johannesburgse middestad in Desember. ‘n Mosambiekse burger, Armando Pacula, is verlede maand tot 25-jaar tronkstraf gevonnis nadat hy erken het hy het Stock geskiet. Die saak teen die vermeende meesterbrein, Victor Majola, duur voort. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê die vrou sal binnekort voorkom:

ENG NethiundaONDJWarras