Skip to content

Staatsdiensvakbond sê strukturele swakhede ondermyn IDAC se onafhanklikheid [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy bly uiters bekommerd oor strukturele swakhede wat steeds die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, IDAC, se onafhanklikheid ondermyn. Dit volg na onthullings oor IDAC-operasies by die Madlanga-kommissie. Die vakbond-woordvoerder, Claude Naicker, sê die direktoraat rapporteer regstreeks aan die minister van Justisie, en dit wek kommer oor sy onafhanklikheid en ondermyn die idee van ware onafhanklikheid. Hy sê ware onafhanklikheid vereis dat daar geen politieke en administratiewe inmenging is nie:

ENG NaickerONIndependence