# Golden Arrow Busdiens het die Arbeidshof se besluit om ‘n interdik toe te staan wat vandag se staking van die National Union for All Sectors voorkom, verwelkom. Die sake wat van die unie geopper het gaan onder andere oor die toepassing van dissiplinêre sake. Die woordvoerder van Golden Arrow, Bronwen Dyke-Beyer, sê as ‘n werknemer glo dissiplinêre optrede was onregverdig, is die gepaste probleemoplossingsmeganismes, insluitend deur die Suid-Afrikaanse Padpassasier Onderhandelingsraad beskikbaar:
Golden Arrow Busdiens verwelkom hofbevel wat NUFAS se beplande staking voorkom [KLANK]
ENG BeyerONStrike