Skip to content

Ampsklagkomitee gaan EFF se geding oor getuienisleier teenstaan [KLANK]

# Die Ampsklagkomitee het gestem om die EFF se geding in die Wes-Kaapse Hooggeregshof teen te staan. Die saak gaan oor sy besluit om advokaat Thandazani Madonsela se aanbeveling as getuienisleier te herroep. Die African Legal Professionals Association het ʼn soortgelyke regsuitdaging ingedien. Negentien komiteelede het gestem dat die saak teengestaan word, terwyl nege teen die mosie gestem het. Omphile Maotwe van die EFF sê die komitee se herroeping van die besluit plaas die Parlement se magte en besluitneming in gevaar:

ENG MaotweOnCommitteeDecision