Skip to content

ActionSA sê Ekurhuleni versuim om 593 interne poste te vul [KLANK]

# ActionSA sê inwoners van Ekurhuleni moet weet die ANC het nie belang gestel om self dienste te lewer nie en in 2022 teen ‘n voorstel gestem om sekere uitgekontrakteerde dienste weer onder munisipale beheer te sit. Tumelo Tshabalala van ActionSA sê die burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, het in Maart aangekondig 593 skoonmaak- en veiligheidsposte word geskep, maar ses maande later is niks gedoen nie, ondanks ‘n begrotings-goedkeuring. Hy voer aan die stad bestee miljarde rand aan uitgekontrakteerde dienste terwyl hy krediteure 13,2-miljard-rand skuld:

ENG TshabalalaOnPosts