Skip to content

Onderwysaktivis moedig jongmense aan om geleenthede in kolleges te benut [KLANK]

# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta moedig jongmense aan om dit te oorweeg om vir die 2027-akademiese jaar aansoek te doen by kolleges vir Tegniese en Beroeps-onderwys en -opleiding. Aansoeke sluit op 30 September. Makaneta sê Suid-Afrikaners moet hul siening oor hierdie kolleges verander. Hy vra jongmense om kolleges as ‘n eerste keuse vir verdere studie te besko en nie as ‘n alternatief vir ander keuses nie:

ENG MakanetaONTVETColleges