# Die Vryheidsfront Plus sê Ekurhuleni se kleinkind-ontwikkelingsprogram is ʼn goeie voorbeeld hoe miljoene rand aan infrastruktuur bestee word sonder dat al die gemeenskappe bereik word wat veronderstel is om daarby te baat. Die oorspronklike boukoste van die drie sentrums in Vosloorus, Edenpark en Tsakane beloop sowat 57,4-miljoen-rand. Marlize Herbst van die VF Plus sê hierdie bedrae weerspieël slegs die aanvanklike kapitaalkoste en sluit nie die voortgesette besteding aan veiligheid, instandhouding, herstel en roetine-opknapping in nie:
VF Plus kritiseer Ekurhuleni wat R57-miljoen aan geboue bestee sonder ware uitkomste [KLANK]
AFR HerbstONCommunities