Skip to content

Amerika vernietig vyf Iranse tenkskepe in reaksie op missielaanvalle op oorlogskepe [KLANK]

# Amerika se Sentrale Bevel sê sy leër het vyf Iranse tenkskepe vernietig nadat dié land se Islamitiese Rewolusionêre Wagkorps die afgelope twee dae twee keer probeer het om ʼn Amerikaanse oorlogskip met ballistiese missiele aan te val. Amerikaanse magte het vier olie-tenkskepe in die Golf van Oman en een naby Kharg-eiland in die Persiese Golf getref. Iran het uit weerwraak missiele afgevuur op ʼn Amerikaanse basis in Jordanië. Amerika se minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, waarsku nog Iranse olietenkskepe sal gesink word indien aanvalle op oorlogskepe voortgaan:

ENG RubioOnIran