# Israel se regering gaan die Britse konsulaat in Jerusalem sluit nadat Brittanje sanksies ingestel het teen goedere wat in die Wesoewer vervaardig word. Dit sal waarskynlik Brittanje se vermoë om in Palestina te werk kniehalter, omdat dit nie ʼn buitepos in die Wesoewer of Gaza het nie. Israel verbied ook 12 verteenwoordigers wat deur Brittanje aangewys is om die land binne te gaan. Israel se minister van Buitelandse Sake, Gideon Saar, sê sy land sal ook teenmaatreëls instel teen ander lande wat teen Israel optree of wil optree:
Israel gaan Britse konsulaat in Jerusalem sluit na sanksies teen Israelse nedersettings [KLANK]
ENG SaarOnAction