# Die Vaal Universiteit van Tegnologie bied sy jaarlikse onderrig- en leerkonferensie aan by Emerald Resort and Casino in Vanderbijlpark, Gauteng. Vanjaar se tema fokus op die herinterpretasie van onderrig en leer vir toekomstige vernuwing, insluiting en die impak in Hoër Onderwys. Die visekanselier en rektor, Khehla Ndlovu, sê besprekings sal fokus op studentesukses, kunsmatige intelligensie, opkomende tegnologieë, digitale onderrig, personeelontwikkeling en leeranalise, terwyl ‘n platform vir nuwe idees gebied word:
VUT-konferensie ondersoek toekoms van Hoër Onderwys [KLANK]
ENG-NdlovuOnVUT