# Die polisie in Mpumalanga verskerp pogings om die verspreiding en onwettige besit van vuurwapens te bekamp. Hulle het tussen 20 Augustus en Sondag op 40 onwettige vuurwapens beslag gelê tydens misdaadbekampingsoperasies. Woordvoerder Mavela Masondo sê die vuurwapens sal forensies ontleed word om hul oorsprong te bepaal en vas te stel of dit in ander misdade gebruik is:
Mpumalanga se polisie lê binne drie weke beslag op 40 onwettige vuurwapens [KLANK]
ENG MasondoONFirearms