# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het ʼn tegniese deskundige in die Endumeni Plaaslike Munisipaliteit aangestel. Thando Manda sal tegniese ondersteuning aan die munisipaliteit bied en leierskapprobleme aanspreek wat verhoed het dat die begroting aanvaar word. Die departement se woordvoerder, Siboniso Mngadi, sê die ingryping is gemik op die aanvaarding van die begroting wat uiteindelik dienslewering aan die gemeenskap sal verbeter:
KZN se LUR vir Samewerkende Regering ontplooi tegniese deskundige in Endumeni-munisipaliteit [KLANK]
ENG MngadiONEndumeni