# Die vakverbond Cosatu sê indien die Wysigingswetsontwerp op Openbare Verkryging bekragtig word, sal dit ʼn belangrike wapen wees in die stryd teen staatskaping en korrupsie. Die wetsontwerp is daarop gemik om die Wet op Openbare Verkryging te versterk. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê werkers het betaal en betaal steeds ʼn groot prys vir staatskaping en korrupsie wat honderde miljarde rand van die staat geplunder het:
Cosatu sê Wysigingswetsontwerp op Openbare Verkryging sal korrupsie pak [KLANK]
ENG ParksONBill