Skip to content

Cosatu in Gauteng verwelkom vinnige afhandeling van belangrike infrastruktuur-projekte [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu in Gauteng sê die provinsiale regering se vordering met die lewering van belangrike infrastruktuurprojekte is bemoedigend. Dit volg na die afhandeling van sewe groot projekte, insluitend drie hipermoderne fasiliteite en skole. Cosatu se provinsiale voorsitter, Amon Monyela, sê inwoners moet sien dat meer infrastruktuurprojekte doeltreffend, betyds en met vakmanskap van gehalte afgehandel word. Hy sê besteding aan infrastruktuur moet steeds ʼn katalisator wees vir ekonomiese groei en werkskepping:

ENG MonyelaONInfrastructure