# Die Verenigde Nasies se Menseregte-hoof, Volker Türk, waarsku dat kunsmatige intelligensie ʼn “bestaansrisiko vir die mensdom” kan word as dit nie beheer word nie. Hy sê KI-stelsels kan so magtig word dat hulle ontwikkelaars dit nie meer kan beheer nie. Türk het ook kommer uitgespreek oor die gebruik van KI in oorlogvoering, veral in die ontwikkeling van wapens wat sonder menslike ingryping dodelike besluite kan neem. Hy sê lande moet saamwerk om duidelike grense te stel:
VN se Menseregte-hoof waarsku kunsmatige intelligensie kan mensdom bedreig [KLANK]
ENG TürkWarnsOnAI