Skip to content

DA sê herstel van sukkelende stede vereis dringende finansiële bestendigheid [KLANK]

# DA-leier Geordin Hill-Lewis sê sukkelende metro’s sal eers hul geldsake en basiese dienste moet herstel voor groter infrastruktuurprojekte aangepak kan word, insluitend die regmaak van slaggate, straatligte en verkeersligte. Hy het aan die SABC gesê grootskaalse infrastruktuur-herstelwerk sal miljarde-rand kos. Die DA werf intussen kiesersteun in metros soos Johannesburg, Kaapstad, Nelson Mandelabaai en eThekwini. Hill-Lewis sê die herstel van vertroue kan ondernemings, beleggings en groei na die eiendomsmark lok:

ENG-Hill-LewisOnMunicipleFinances