Skip to content

Tennis: Alcaraz teen Shelton in kwarteindstryd van Amerikaanse Ope, Medvedev uitgeskakel

# Tennis: Die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, pak die plaaslike speler Ben Shelton in die kwarteindronde van die Amerikaanse Ope. Die Spanjaard het die 20ste-gekeurde Amerikaner Tommy Paul, verslaan, terwyl Shelton die Griek Stefanos Tsitsipas uitgeskakel het. Nog ‘n Amerikaner, Frances Tiafoe, het 2021 se kampioen, Daniil Medvedev van Rusland, geklop. Die tweemalige vroue-kampioen, Aryna Sabalenka van Belarus, is die sesde agtereenvolgende jaar deur na die kwarteindronde nadat sy die Amerikaner Taylor Townsend geklop het. Sy speel teen die Wimbledon-kampioen, die Tsjeg Linda Noskova, wat Marta Kostyuk van Oekraïne uitgeskakel het.