Skip to content

Amerikaanse gesante beskryf onderhandelings met Zelensky as betekenisvol [KLANK]

# Die Amerikaanse gesante, Steve Witkoff en Jared Kushner, sê hulle het betekenisvolle, omvangryke gesprekke met Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, gevoer. Gister se vergadering volg ná die gesante se drie uur lange onderhandelings Saterdag in Moskou met die Russiese president, Vladimir Putin. Zelensky en Putin het ingestem om drie dae lank aanvalle op mekaar se hoofstede te staak, terwyl die bemiddelaars hul reis voortsit. Kushner, president Donald Trump se skoonseun, sê die president is vasbeslote dat die oorlog moet eindig:

ENG KushnerOnUkraine