Skip to content

Suid-Afrika vereer gevalle polisiebeamptes [KLANK]

# Suid-Afrika vereer vandag 12 polisiebeamptes wat tussen April 2025 en Maart 2026 in die uitvoering van hul pligte dood is. Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het die jaarlikse SAPD-herdenkingsdag in Pretoria as ‘n plegtige geleentheid beskryf, wat hul moed en opoffering herdenk. Sy het aan die SABC gesê polisieveiligheidsmaatreëls het sterftes verminder, maar die doelwit is nul sterftes. Dimpane moedig die jeug aan om by die polisie aan te sluit om misdaad te beveg:

ENG-DimpaneOnSAPS