Skip to content

DA-burgemeesterskandidaat Chabalala belowe om Emfuleni-dienste reg te ruk [KLANK]

# Die DA se burgemeesterskandidaat vir Emfuleni, Kingsol Chabalala, sê inwoners het te lank gely onder mislukte munisipale dienste. Chabalala sê die munisipaliteit beleef steeds langdurige kragonderbrekings, wateronderbrekings, slaggate in paaie en onwettige storting. Hy het belowe om Emfuleni vir alle inwoners te laat werk, met sy veldtog wat fokus op die herstel van basiese dienste, die verbetering van infrastruktuur en die versterking van verantwoordbare plaaslike regering:

ENG-ChabalalaOnEmfuleni