Skip to content

Tuinroete maak gereed vir swaar reën en skadelike wind [KLANK]

# Die George Munisipaliteit in die Wes-Kaap het sy nooddienste op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas ná die Suid-Afrikaanse Weerdiens se vlak vier-waarskuwing vir ontwrigtende reën. Tot 70-millimeter reën word in bergagtige gebiede verwag, terwyl sterk tot stormsterk wind ook vandag en môre voorspel word. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, waarsku teen moontlike oorstromings, gevaarlike sterk waterstrome en ontwrigtings op paaie en in verkeer:

ENG MangqwengqweOnSevereWeather