# Die Amerikaanse vise-president, JD Vance, sê November se middeltermynverkiesing bied ‘n keuse tussen kranksinnigheid en gesonde verstand. Setels in die Kongres, staats- en plaaslike vlak is op die spel. Meningspeilings toon deelstate soos Texas, Ohio en Alaska, wat die Republikeine in 2024 gemaklik gewen het, is tans belangrike politieke slagvelde. Vance sê die Demokrate wil grense oopstel, belasting verhoog en misdadigers vrylik laat rondloop, maar die Republikeine wil Amerika verbeter:
JD Vance sê middeltermynverkiesing is tussen twee keuses: kranksinnigheid of gesonde verstand [KLANK]
ENG VanceOnElectionIssues