# Die vakverbond Cosatu is bekommerd oor die inentingskrisis van kinders, wat die Gesondheidsdepartement tot openbare gesondheids-noodtoestand verklaar het. Die hoeveelheid kinders onder een wat nie ingeënt is nie, het gestyg van 12,1-persent in 2017 tot 36,3-persent vroeër vanjaar, wat een uit elke drie babas weerloos laat. Woordvoerder Matthew Parks sê dit keer die groot vordering om wat sedert 1994 gemaak is met die voorkoming van sterftes onder kinders van onder vyf:
COSATU vra onmiddellike nasionale reaksie op die kommerwekkende krisis met inenting van kinders [KLANK]
ENG ParksONImmunisationCrisis