# Activists and Citizens Forum vra president Cyril Ramaphosa om meer fondse beskikbaar te stel en die werksaamhede van die Madlanga-kommissie te verleng. Honderd-47-miljoen-rand is aanvanklik begroot, waarvan 123-miljoen-rand reeds bestee is terwyl bykomende befondsing gesoek word. Woordvoerder Dennis Bloem sê Ramaphosa kan nie vir Suid-Afrikaners vertel daar is nie geld nie terwyl 700-miljoen-rand beskikbaar was vir die Nasionale Dialoog, en ʼn verbysterende 600-miljoen-rand om die eendaagse betogings teen immigrante te monitor:
Forum vra Ramaphosa om meer fondse beskikbaar te stel vir Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG BloemONRamaphosa