Skip to content

Wes-Kaapse regering sê hofuitspraak baan weg vir hervormings in onderwys [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering verwelkom ‘n uitspraak deur die Appèlhof wat kerndele van sy onderwyshervormings handhaaf. Die hof het appèlle deur Equal Education en die onderwysersvakbond SADTU van die hand gewys, wat die wettigheid van samewerkingskole, skenkerbefondsde skole, intervensiefasiliteite en die Wes-Kaapse Skole-evalueringsowerheid bevestig. Die LUR vir Onderwys, Jaco Londt, sê die uitspraak bied sekerheid vir skole, ouers, onderwysers en leerders:

AFR LondtOnCourtRuling