Skip to content

Ipsos sê vervoerkoste hou miljoene Suid-Afrikaners weg van werk en onderrig [KLANK]

# ‘n Ipsos markpeiling studie toon byna een uit elke sewe Suid-Afrikaners sê hulle moes al van die werk, skool of universiteit wegbly omdat die vervoer te duur is. Die navorsing toon mense in die ouderdomsgroep van 25 tot 34 word die meeste geraak, met 23-persent wat aandui hulle het al om hierdie rede weggebly. Die Vrystaat toon die meeste gevalle van vervoerverwante afwesigheid op 20-persent, gevolg deur die Noord-Kaap en Gauteng. Natalie Otte van Ipsos sê die bevindings beklemtoon die bekostigbaarheid van vervoer is dikwels ‘n struikelblok vir toegang tot onderwys en werksgeleenthede:

AFR OtteONTransportCosts