Skip to content

Regering sê landsburgers moet help om gemeenskappe veilig te hou deur misdaad aan te meld [KLANK]

# Die regering sê die regering, wetstoepassing en elke gemeenskap moet saamwerk aan ʼn veiliger Suid-Afrika. Statistiek Suid-Afrika se 2025/26-opname vir bestuur, openbare veiligheid en justisie toon baie burgers voel redelik veilig. Die regering se adjunkwoordvoerder, William Baloyi, is bekommerd dat minder as twee uit vyf mense veilig voel om snags alleen te stap. Hy sê dis ewe kommerwekkend dat slegs sowat 48-persent huishoudings wat huisbrake ondervind het, dit aanmeld:

ENG BaloyiONSafe