Skip to content

DA sê afdanking van adjunkhoof van Misdaadintelligensie Feroz Khan moet die eerste van vele wees [KLANK]

# Die DA sê die afdanking van die adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, moet die eerste van vele wees totdat alle korrupte polisie-amptenare ontslaan is. Dit het gevolg nadat hy nie by ‘n tugverhoor opgedaag het nie. Khan is beskuldig van wangedrag en dat hy die polisiediens in ‘n swak lig geplaas het. DA-woordvoerder Lisa Schickerling sê die polisie moet ander senior offisiere wat die wet oortree, aanspreeklik hou:

AFR SchickerlingOnMoreAction