# Die Tshwane Ekonomiese Ontwikkelingsagentskap sal oor die volgende vyf jaar meer as 17-miljoen-rand spaar nadat hy van privaat gehuurde kantore na ‘n perseel wat die die stad in Centurion besit, verskuif het. Die skuif verminder die agentskap se maandelike huurkoste van 373-duisend-703-rand tot sowat 74-duisend-rand, ‘n vermindering van 80-persent wat die stad sowat 3,6-miljoen-rand jaarliks sal bespaar. Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê dis die soort finansiële dissipline wat hulle van entiteite verwag:
Skuif van Tshwane-kantore sal meer as R17-miljoen aan huurkoste spaar [KLANK]
ENG MabotsaONRentalCosts