# Tennis: Die wêreld-nommer-drie, Carlos Alcaraz, het nog ‘n tree nader gegee aan sy derde Amerikaanse Ope-titel deur Jaime Faria van Portugal te verslaan en na die derde ronde deur te dring. Die Spanjaard is terug na ‘n besering van vier maande. Daniil Medvedev van Rusland en die Amerikaners Ben Shelton en Frances Tiafoe het ook hul tweede-ronde-wedstryde gewen. In die vrouetrekking het die Belarus Aryna Sabalenka Polina Iatcenko van Rusland verslaan om die derde ronde te bereik. Die heersende Wimbledon-kampioen, die Tsjeg Linda Noskova, het Lanlana Tararudee van Thailand geklop.
Tennis: Verdedigende kampioene Alcaraz en Sabalenka deur na derde ronde van Amerikaanse Ope