Skip to content

Trump stel voor om die Straat van Hormoes na ‘Trumpstraat’ te hernoem

# President Donald Trump het voorgestel dat die Straat van Hormoes na ‘Trumpstraat’ hernoem word. Dit volg nadat Washington en Iran aanvalle hervat het en steeds in ‘n dooiepunt oor die Straat verkeer. Teheran eis die reg op beheer oor die strategiese waterweg; die VSA sê egter dit is ‘n internasionale waterweg. Minstens 26 vaartuie is sedert 17 Junie aangeval terwyl hulle deur die Straat van Hormoes gevaar het. In ‘n plasing op Truth Social beweer Trump dat die Straat nou ten volle deur die VSA beheer word.