Skip to content

Verkiesingskommissie sê hulle sal nie die laat indiening van kandidaatlyste aanvaar nie [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê sy verslae toon geen bewyse van probleme met sy kandidaatbenoeming-stelsel op die sperdatum nie. Dit volg nadat die ANC sê tegniese foute het hom verhoed om kandidaatlyste vir verskeie munisipaliteite voor verlede Vrydag se sperdatum in te dien. Die kommissie het dit egter verwerp en gesê sy aanlyn stelsel was operasioneel. Die kommissie se hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, sê daar sal geen grasietydperk wees vir partye of onafhanklike kandidate wat die benoemingsperdatum gemis het nie:

ENG MamaboloNoGracePeriod