Skip to content

Wes-Kaap-Onderwys verwelkom opskorting van grondslagfase-katalogus hangende ’n regsoorsig [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê onderrig en leer sal voortgaan ten spyte van die opskorting van die nasionale katalogus vir die grondslagfase van 2026. Die LUR vir Onderwys, Jaco Londt, sê skole sal steeds goedgekeurde leesmateriaal vir volgende jaar kan gebruik. Londt sê die Departement het ook ekstra leesbronne deur middel van sy terug-op-die-spoor-program verskaf:

AFR LondtOnCatalogue