Skip to content

IVK kondig aan 546 politieke partye gaan aan plaaslike regeringsverkiesing deelneem [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê 546 politieke partye sal op 4 November aan die plaaslike regeringsverkiesing deelneem, wat 75-persent van alle geregistreerde partye verteenwoordig. Twee-honderd-27 nasionale partye, 33 provinsiale partye, 49 metropolitaanse partye en 237 distriksvlakpartye het kandidate benoem. Die OVK se voorsitter, Mosotho Moepya, het op ‘n nuuskonferensie gesê die hoë vlak van politieke deelname weerspieël sterk belangstelling in die komende verkiesing:

ENG MoepyaOnParties