# Die polisie in Gauteng het tydens ‘n intelligensie-gedrewe operasie in Matholesville, Roodepoort drie verdagtes in hegtenis geneem vir die besit van plofstof. SAPD-woordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê beslag is gelê op 88 veiligheidslonte, 62 plofstofpatrone en 400 meter ontploffingskoord ter waarde van 160-duisend-rand. Die verdagtes, almal Zimbabwiese burgers, is na ewering betrokke by OTM-bomaanvalle, transito-rooftogte en onwettige mynbou. Sy sê hulle verskyn binnekort in die hof:
Drie in hegtenis geneem met plofstof gebruik in OTM-bomaanvalle [KLANK]
ENG NevhuhulwiOnATM Bombings