Skip to content

Stad Johannesburg stel omstrede Lesiba Malotana aan as hoof van Openbare Veiligheid [KLANK]

# Die Stad Johannesburg het Lesiba Arnold Malotana as die nuwe hoof van die Departement van Openbare Veiligheid aangestel ná ‘n omvattende werwings-, keurings- en beoordelingsproses. Die voormalige hoof van die Gautengse Gesondheidsdepartement se aanstelling is egter omstrede nadat ‘n leefstyloudit deur die Spesiale Ondersoekeenheid hom as ‘n hoërisiko-persoon geklassifiseer het. Die metro se woordvoerder, Nthatisi Modingoane, sê Malotana beskik oor meer as 20 jaar ervaring:

ENG ModingoaneONMalotana