# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê dit gaan 12,3-miljoen-rand kos om die vloedskade in die Bontebok-nasionale park in die Wes-Kaap te herstel. Hy sê erge skade is aangerig aan sommige van die reservaat se chalets, piekniek-terreine en toegangspaaie na blyplekke toe die Breërivier in Mei afgekom het:
Minister Maynier sê herstel van Bontebok-nasionale park se vloedskade gaan R12,3-miljoen kos [KLANK]
ENG MaynierONBontebok