Skip to content

Sokker: Afrika Mayibuye-beweging verwelkom Mosimane se aanstelling as Bafana Bafana-afrigter

# Sokker: Die Afrika Mayibuye-beweging verwelkom die aanstelling van Pitso Mosimane as Bafana Bafana se nuwe hoofafrigter. Die 62-jarige neem oor by Hugo Broos en was vanaf Julie 2010 tot Junie 2012 ook die nasionale afrigter. Die beweging sê Mosimane is een van Afrika se voorste afrigters en sy terugkeer na Bafana Bafana bied ‘n geleentheid om voort te bou op die vordering wat die nasionale span reeds gemaak het. Die beweging voeg by Mosimane se aanstelling kan ‘n nuwe era van sokkerontwikkeling in Suid-Afrika inlui wat geslagte van tegnies vaardige en internasionaal mededingende spelers oplewer.